Welcome, visitor! [ Register | Loginrss

 

 

SOLD: bottelmak wit blesbokke te koop

  • ZAR Price: 3,000 each
  • City: Steynsburg, Eastern Cape
  • Country: South Africa
  • Listed: November 25, 2011 11:33 am
  • Expires: 3 days, 15 hours
SOLD: bottelmak wit blesbokke te koop
foto: wit blesbok te koopPhoto: White blesbuck for salePhoto: Bottletame white blesbuck for sale

Description

SOLD: Bottelmak wit blesbokke te koop:

SLEGS 3 wit Blesbok ooitjies te koop – 18 Desember 2011
Die ander 3 ooitjies en 1 wit blesbok rammetjie sowel as die gewone blesbok ooitjie is nie meer beskikbaar nie.

Nog so  3 weke vir bottel drink vanaf die 18de. Maar hulle kom om te drink en is baie mak.

Die klein blesbokkies is gevang die 25ste November op Steynsburg en was tussen 1 week en 2 weke oud toe hulle gevang is.

Prys is R3,000 elk – gesels met Jannie(hierdie bokkies moet afgehaal word in Steynsburg, EC) .

As julle belangstel email ons aan die regter kant en ons kan huidige foto’s neem om te wys wat beskikbaar is.  Indien nog bokkies gesoek word, vra wat is moontlik.

Jannie van Wyk
(073)304-6727

Of gesels met my as hy nie beskikbaar is nie.
Johan Welgemoed – Wild te Koop Classifieds Gatekeeper
(083)571-2699

 

 

Ad Reference ID: 9784ecf5c951dc21

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.