Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Golden Sable for sale – Goue Swartwitpense te koop

  • ZAR Price: ??
  • City: National
  • Country: South Africa
  • Listed: July 7, 2014 2:57 pm
  • Expires: This ad has expired

Description

Golden Sable for sale – Goue Swartwitpense te koop:

2014 – Owner asked us to not publish the photo.

Ons eerste Goue Swartwitpens te koop is eers op hold gesit tot ons mooier fotos het waar die goue witpens bul langs ander staan om ‘n vergelyking te toon. Die bul loop in die Noord Kaap, en geen prys is nog bepaal nie. Belangstellendes kan maar solank laat weet dat ons fotos kan aanstuur sodra dit beskikbaar is. Direk van boer, maar op versoek sal ons nie enige inligting uitgee nie.

– Sal volwaardige BUL wees, Saad telling saam DNA en chip nommer.

Dankie,

Johan Welgemoed – (083)571-2699

Marco Claassens

Vir skaars spesies – For rare game

Sable@WildTeKoop.co.za

 

 

 

..

..

 

 

Ad Reference ID: 9755332bd3f84249

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.