Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Massa Wild Vangs – Faurismith – April 2018

  • Listed: April 23, 2018 1:00 pm
  • Expires: This ad has expired

Description

23 April 2018: Die Volgende diere is beskikbaar vanaf vandag, alle diere word in die Faurismith omgewing gevang.

Gelaai op eie vervoer. Aflewering kan gereel word teen n billike prys.

Alle Pryse is excl. BTW Stuk

Gemsbok Familie Groepe @ R6 000

Jag Diere @ R6 500

BWB Famile Groepe @ R4 000

Jag Diere @ R4 500

Waterbok Familie Groepe @ R4 500

Jag Bulle vanaf 24″ @ R10 000 en gaan op volgens Horing Lengtes

Rooibok Familie Groepe @ R2 000

Jag Ramme bo 20″ @ R2 500

Koedoe Familie Groepe @ R4 500

Jag Bulle bo 45″ @ R10 000 en gaan op volgens Horing Lengtes

SWB Familie Groepe @ R2 300

Jag Bulle Gewoon @ R2 800 en op

Eland Familie Groepe @ R6 800

Bulle @ R8 000

Blounek Kuif Bulle @ R15 000

RHB Familie Groepe @ R4 300

Jag Bulle @ R5 000

Springbok Familie Groepe vanaf @ R1 800

Ramme vanaf @ R2 000

Kameelperde @ R30 000

Zebra’s @ R5 200

Vir enige navrae of n bestelling kan u my gerus kontak

Leon Bothma

081 308 7888

Leon Bothma Logo

 

Ad Reference ID: 4715addce9eb3d7f

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.