Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Matjesgoedpan Safari – Prys Lys 2018

  • Listed: June 15, 2018 10:58 am
  • Expires: This ad has expired
Matjesgoedpan Safari - Prys Lys 2018 - Image 1

Description

Matjesgoedpan Safari – Prys Lys 2018

MATJESGOEDPAN SAFARI’S

 

PRYSLYS 2018

(ALLE PRYSE BTW UITGESLUIT)

SPESIE TROFEE BILTONG
BLOUWILDEBEESBUL R 6 000.00 R 4 500.00<25″
BLOUWILDEBEESKOEI - R 4 000.00
DUIKER R 2 500.00 -
ELANDBUL R20 000.00 -
ELANDKOEI - R 9 000.00
GEMSBOKBUL R 9 000.00 R 8 000.00<32″
GEMSBOKKOEI R 9 000.00 R 8 000.00
KOEDOEBUL R18 000.00 R18?000.00
KOEDOEKOEI - R 5 000.00
ROOIBOKRAM R 2 500.00 R 2 000.00<21″
ROOIBOKOOI - R 1 500.00
ROOIBOK (KNYPKOP) - R 2 000.00<21″
ROOIHARTBEESBUL R 6 500.00 R 5 500.00
ROOIHARTBEESKOEI - R 5 000.00
STEENBOK R 2 500.00
VLAKVARK R 1 500.00 R 950.00
WATERBOKBUL R13 000.00 R 9 000.00
WATERBOKKOEI - R 4 500.00
ZEBRA R 7 000.00 R 6 500.00

 

TARRIEWE

1) R400.00 per dag per jagter. BTW UITGESLUIT (sluit in pH en jagvoertuig)

2) R350.00 per dag per nie jagter. BTW UITGESLUIT (sluit in saamry geleentheid met jagvoertuig)

3) 50% Deposito by bespreking vir bevesting, e-pos asb. bewys van betaling.

4) Volle tarriewe as bloed gekry word of gekwes word.

5) Selfsorg. Eie, kos, drank, ekstra komberse.

6) Minimum 3 nagte, 4 dae. (Kan reeling maak indien nie solank wil bly)

7) BTW geregistreer

8) Geen uitsondering in prys as “babawild” geskiet word nie.

9) Wild met “tags” in ore word nie geskiet nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

10) Fooitjie vir gids/slagters na jag op eie mening.

MATJESGOEDPAN Safari’s

 

BANKBESONDERHEDE:

BP PRETORIUS

STANDARDBANK RUSTENBURG

TJEK REKENING

REKENING NR. 033098360

TAKKODE: 052646

E-POS: ronel.putter@vodamail.co.za

OF

jaco.botha7@absamail.co.za

 

Kontak Besonderhede

Ben Pretorius &

Jop Pretorius (ph)

Sel. 079 536 4990 / 083 727 5886

Sel. 079 846 1926

BTW nr. 4080194246

Posbus 968

Brits

0250

MATJESGOEDPAN SAFARI’S

VRYWARINGS OOREENKOMS & BESPREKINGS:

 

Ek/Ons ………………………………………………………………………………………………………………………

Id nr. ………………………………………………………………

Die ondergetekende onderneem hiermee om die ooreenkoms tussen my en die eienaar van Matjesgoedpan Safari’s (BP Pretorius, id nr. 5110105056081) soos aan my voorgehou na te kom.

Ek onderneem ook om geen regtelikestappe teen die eienaar van Matjesgoedpan Safari’s aantegaan, indien enige skade, verliese, of skietongelukke mag voorkom nie. (insluitend jaggeselskap)

Ek aanvaar pryse en tariewe en sal dit stipelik betaal soos aangedui.

Bespreking vanaf:………………………………………… tot …………………………………… vir………… persone.

Jagters:……………………………….. en nie-jagters……………………………….

Selfsorg (eie drank en kos)

Meld asseblief hoeveelhede van spesies manlike/vroulik wat gejag wil word. Meld ook of trofee van enige spesies gejag wil word.

SPESIE VROULIK MANLIK BILTONG TROFEE HOEVEELHEID

Volledige Adres:………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………..

………………………………………………………………………………………………………………………..

Telefoon/Sel: ……………………………………… …………………………………………………………………

Handtekening: Jagter: ………………………………………………. Eienaar/pH ……………………………………….

 

Hunting-Africa-crosshair-Placeholder-150

 

E&OE

Ad Reference ID: 7695b237fafec105

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.