Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Mega Springbuck – Hunting Packages – Northern Cape

  • Listed: June 5, 2018 8:49 pm
  • Expires: 71 days, 12 hours

Description

Jag Besprekings 2018!!!!

Ons vat nou besprekings vir volgende jaar se jag seisoen. Plekke word baie vinnig uitgeboek so boek betyds om telleurstellings te voorkom. Geen plekke sal uitgehou word vir enige groepe nie. Volle akkommadasie as deposito om die jag vas te maak.

Minimum van 6 – 10 jagters(gewere) per goep
Woensdae in – sondae uit

Dagfooie R1300 p.p.p.d

Dagfooie sluit alles in. (Bring net eie geweer, patrone en drank)
– Dagfooi
– Skietstoel
– Koelgeriewe
– Jag voertuie
– Slag van bokke/slag geriewe
– Akkommodasie (Elke jagter eie unit met dstv en aircon)
– Breakfast
– Lunch pack
– Aand ete
– Volledige skietbaan

Pryse vir Wild 2018

Springbokke – R950
Blesbokke – R1 250
Gemsbok – R6000
Blouwildebees – R3800
Swartwildebees – R3200
Lechwe bulle – R12 500
Takbokke – R2500
Koedoe bulle – R6000
Rooihartbees – R4500
Steenbokke – R2000
Rooi Ribbokke – R2500
Volstruise – R1500
Tssessebe bulle – R12 500
Burchell zebra – R5000
Hartmann zebra – R10 000
Sable bulle – R1100/duim
Roan Bulle – R50 000
Buffel Bulle – R100 000

Goue wildebees bulle – R40 000
Swart rooibok ramme – R20 000
Geel blesbok ramme – R15 000
Koper blesbok ramme – R15 000

Trofee Springbok Pryslys 2018

Wit springbok ramme (13″ +) – R7500
Swart springbok ramme (13″ +) – R6000
Koper springbok ramme (13″ +) – R7500

Kalahari springbok ramme (14-15″) – R 6500
Kalahari springbok ramme (15-16″) – R12000
Kalahari springbok ramme (16 – 17″) – R25000
Kalahari springbok ramme (17″+) – R75000

Trofee Grandslam Pakket – Akkomodasie ingesluit – R30 000
Wit, koper en swart (13″ +)
Kalahari (14″ +)

Gewone Grandslam pakket – Akkomodasie ingesluit – R20 000

Vir enig navrae kan julle my gerus kontak.

Baie Groete
MEGA SPRINGBUCK
083 455 4093 (PJ)
082 327 4769 (JACO)

 

 

E&OE

Ad Reference ID: 795b16db5163bb6

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.