Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Sable Antelope for sale – Swartwitpense te koop

  • ZAR Price: Prices differ per animal
  • City: Nasional
  • Country: South Africa
  • Listed: April 1, 2016 7:20 am
  • Expires: This ad has expired
Sables cows for sale
Sable for sale - Matetsi parcel photoSable for sale - Matetsi parcel picsSable for sale - Matetsi sable parcel for sale photoSable antilope for sale - Matetsi sable parcel for sale photoSable antilope parcel for sale - Matetsi sables photoSable Antelope for saleSable bull for saleSwartwitpense te koopSwartwitpense verse te koopphoto Swartwitpense te koopphoto Matetsi Sable heifer - Matetsi Swartwitpens versepic Matetsi Sable heifers for salephoto: Matetsi Sable heifers pregnantpics: Matetsi Sable heiferspic: Matetsi Swartwitpens versephotos: Matetsi Swartwitpense verse te koop

Description

Sable Antelope for sale – Swartwitpense te koop:

 

 

 

 

 

—–Animals below this line NOT AVAILABLE ANYMORE – pre-2016:

FEB. 2016 – All previous prices removed.

 

29 May:  below – loaded  Dwaalboom.
Matetsi Sable bulls for sale, (varying ages) Sold per inch each excl vat plus 3%
Young Matetsi Sable bulls – (12 x 2014 born bulls – 12″ to 16″) – (9 x 2013 born bulls 14″ to 17″) – (10 x 2012 born).
The average horn length of these animals is applicable to their age, The sire’s of these animals are a 43.5″ and 45″ bulls.

29 May: 7 x Matetsi Sable heifers for sale, loaded Dwaalboom (non pregnant Sold each excl vat plus 3% – pregnant  each excl vat plus 3%).
(Below photo’s of the Matetsi Sable heifers pregnant and non-pregnant).

photo Matetsi Sable heifer - Matetsi Swartwitpens verse

Matetsi Sable heifer – Matetsi Swartwitpens verse

pic Matetsi Sable heifers for sale

Matetsi Sable heifers for sale

photo: Matetsi Sable heifers pregnant

Matetsi Sable heifers pregnant

pics: Matetsi Sable heifers

Matetsi Sable heifers

pic: Matetsi Swartwitpens verse

Matetsi Swartwitpens verse

photos: Matetsi Swartwitpense verse te koop

Matetsi Swartwitpense verse te koop

—–

7 April: 2 x Swartwitpense bulle te koop, Sold per duim excl btw plus 3%

(Hier is n foto van een van die 2012 bulle wat in mark is Nog 2 bulle beskikbaar)

photo Swartwitpense te koop

Swartwitpense te koop

07 April 2015: 31 Sable antelope for sale – 31 swartwitpense te koop – loaded prices Verkeerdevlei(Vrystaat).

1 x Teel bul – Sold- 2013 gemeet 41″ – 9 jaar oud – een horing bietjie gebuig – nog nie DNA getoets nie.
3 x 26 maande oue verse – Sold exl vat (2 is swaar dragtig)
1 x zambiese vers van 15mde(met DNA) Sold excl vat.
5 x Matetsi verse van 15mde Sold excl vat elk.

3 x swartwitpens bulletjies 26 mde – Sold excl btw elk.
1 x 15months old sable bull Sold
—-
1 x zambian sable cow for sale Sold (If the calf with her is a bull calf, then it is included with the cow – but if it is a sable antelope heifer, then we sit around the table to discuss a price for the heifer.)
7 x sable kallers huidiglik 3mde oud. (Waarvan 1 zambies en 6 matetsi – hulle gaan saam koeie).
1 x calf of 1 and a half year old.
2 x koeie 30″ plus matetsi – Sold koei op eie.
6 x matetsi koeie gechip en getag (2 of these matetsi sable cows have heifers – price Sold excl vat each) 4 matetsi cows have bull calves and will then be Sold excl vat each.
31 animals in total.

Hierdie is nie oorskot diere nie, dus die hele kudde, so jy koop nie net die scraps van iemand af nie.

The 4 photos below are from these animals listed above. For more photos and an appointment, please call/mail.

 

Sable Antelope for sale

Sable Antelope for sale

Sable bull for sale

Sable bull for sale

Swartwitpense te koop

Swartwitpense te koop

Swartwitpense verse te koop

Swartwitpense verse te koop

 

Johan Welgemoed (083)571-2699
Marco Claassens (074)766-8497

—-

22 March: Sable heifers for sale, (14, 15 and 16 months old) Prices from R370,000 excl vat plus 3% and Soldexcl vat plus 3% – (Kimberly area).
—-

einde Feb 2015: Diere onder – Kan besigtig word (Alldays area – Limpopo)

4 x Suiwer Matetsi Swartwitpens verse 24-15 mnde oud Sold plus btw plus 3% stuk
Suiwer Matetsi bulletjies 14-15 mnde out Sold plus btw plus 3% stuk
2 x Suiwer Matetsi teelbul Sold plus btw plus 3% stuk
Hierdie diere se pa was 49″ gewees nou afgewerk tot op 46″ 10 jaar oud.

—-

 

—- Pre-2015 below —–

17 Aug 2014:

Animals withdrawn:
New photos available.
1 x Matetsi swartwitpens koei 8 en half Jaar  – Matetsi Sable cow
1 x Matetsi swartwitpens koei  8 en half jaar – Matetsi Sable cow
1 x Matetsi swartwitpens koei 8 en half jaar Met 6 maande Vers kalf – Sable Matetsi cow with young heifer sable.
1 x Matetsi swartwitpens Bul 5 en half jaar
Pakkie prys Sold excl btw gelaai op vervoer – North West (NW)

Sable for sale - Matetsi sable parcel for sale photo

Sable for sale – Matetsi sable parcel for sale

 

Not sure if still available: 3 x Matetsi Verse 21 maande oud – Sold excl vat – Gelaai suid Limpopo.

 

Indien ‘n dier as dragtig verkoop word, word Dragtigheid getoets wanneer die dier gedart word om te laai op die koper se vervoer – If an animal is sold as pregnant, then the pregnancy tests are done during the catch process before loading onto the buyers transport.)

Zambiese Kruis sable bulle en Matetsie bulle te koop. Gewoonlik op aanvraag, want elke wilds boer het sy eie behoeftes oor waar hy sy kudde wil vat. Baie ‘nie wildsboere’ wil net 2 of 3 diere op die plot laat loop, so hulle gee nie om vir 48 duim horing nie. Tags en bloed is natuurlik belangrik vir groot geld(put your money where your mouth is). Teelprojekte met goeie boekhouding oor die voorgeslagte is natuurlik beter as die naweek boer wat weet sy sabletjies se oupa was ‘n 50″ Zambiese bloedlyn(sonder papiere).

Link to Sables for sale – Category – Swartwitpense te koop

Swartwitpens koeie te koop. Indien die swartwitpense dragtig is, sal ons laat weet of die koeie gedek is deur ‘n bul met ‘n uitsonderlike bloedlyn of unieke horings het. (Dit maak gewoonlik ‘n verskil aan die prys).

 

Vir die mense wat nie omgee oor die bul se horinglengtes as hy eendag groot is nie, kan mens jong bulletjies aankoop teen baie goeie pryse.
18 tot 24 maande oue sable bulletjies gaan jou omtrent vanaf R1,200 per duim kos. Met ander woorde, vir 18 tot 24 maande kan jy werk op swartwitpens horings van 18″ tot so 28 duim. So die regtig jong sables gaan jou so vanaf R22,000 kos.

Altyd afhangend van die aanvraag ten tye van jou aankope. Laas jaar was daar ‘n koper wat alle jong bulletjies opgekoop het en hy was bereid om tot R20K elk te betaal. So dan gaan jy nie ‘n ‘goedkoop’ dier kan kry nie.

Swartwitpens versies is natuurlik ‘n hele ander game, want hulle word almal saam die ‘groot’ bulle gesit. Hierdie eksotiese R700K – R2miljoen+ pa’s is daar vir een rede. Hulle maak naam en nageslagte, so jy sien hulle en/of hul afstammelinge op die veilings en die manne met die groot checkboeke staan daar rond.

24 Maande+/3 Jaar tot 6 jaar vroulike Matetsi swartwitpense dragtig van bulle soos Mafuta/Gaffel/Big Boy en dan ouer koeie kan klaar kalwers he wat nog suip vir ‘n 3 in 1. (Top gene is duurder pryse vir groter bloedlyne. Veiling pryse sal goeie indikasies wees van prys).

Met al die kleur variante wat kom en gaan by ander spesies, is almal eens dat Sables, Buffels en Renosters die 3 spesies is wat altyd gewild sal wees.

 

Anyway, kontak gerus die span as julle Swartwitpense wil verkoop of aankoop.

 

Please supply your name/telephone number and area.

Thanks,

Johan Welgemoed – (083)571-2699

Marco Claassens

The Wildlife Team – South Africa

 

From Sable Antelope young bulls to Tanzanian Sables, please visit the categories..
Malawian and southern Tanzanian sables are both called Tanzanian sables.

 

..

..

Ad Reference ID: 81502399faaf85f

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.