SOLD: Teelgroepe – Koper, Wit en Swart kalahari split springbokkies
- ZAR Price: 3,300+vat - From
- City: Steynsburg, Eastern Cape
- Country: South Africa
- Listed: October 26, 2011 8:49 pm
- Expires: This ad has expired
Description
Klaar VERKOOP Jammer: Springbok Teelgroepe te koop:
Koper springbokkies: R9,900+vat elk. Groep is 1 rammetjie en 4 ooitjies. (1+4)
Wit springbokkies: R5,500+vat elk. Groep is 1 rammetjie en 3 ooitjies.(1+3)
Swart Kalahari split: R3,300+vat elk. Groep is 2 split rammetjies plus 5 split ooitjies en 1 swart ooitjies.(2+6)
Ook beskikbaar: 2 wit springbok rammetjies te koop teen R5,500+vat elk.
Al die bokkies is huidiglik op die bottel. Hulle is gevang op dieselfde plaas waar hulle huidiglik is – Steynsburg, Oos Kaap.
Vir die teelgroepe moet die hele groep gevat word. Gesels gerus met ons.
Dankie,
Johan Welgemoed
(083)571-2699
www.Hunting-Africa.co.za – Classifieds (Wild te koop)
(Kontak ons deur u gegewens regs in te vul).
