Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Diere Beskikbaar – 30 Junie 2018

  • This item has been sold
  • Listed: June 30, 2018 11:37 am
  • Expires: This ad has expired

Description

SOLD – 30 Junie 2018: Die volgende diere is beskikbaar

1 x Buffel Teel Bul beskikbaar (Oos Afrika)

Was op 5 Jaar gemeet 48″ 127″ SCI 15″ Basis R4 mil onderhandelbaar

 

Sables op Hopetown (Noordkaap) beskikbaar

3 x Koeie 13 tot 14 Jaar oud R10 000 elk

1 x Bul 4 tot 5 Jaar oud, horing het seer gekry R15 000

6 x Verse 3 Jaar oud R13 000 elk

7 x Verse 1 tot 2 Jaar oud R13 000 elk

6 x Bulle 2 Jaar oud R9 000 elk

5 x Verse 2 Jaar oud R13 000 elk

4 x Bulle 3 tot 4 Jaar oud R13 000 elk

4 x Klein Kallers geslagte onbekend R7 000 elk

 

2 x Sable Verse (18 mde) beskikbaar op Wolmaranstad R17 000 elk, 1 van hulle is moontlik dragtig.

1 x Sable Bul 42″ R30 000

 

Oos Afrika Buffel Bulle 2 tot 3 Jaar oud gelaai op koper se vervoer R22 000 elk – Oos Kaap

Oos Afrika Buffel Verse 1 Jaar oud R25 000 elk – Oos Kaap

Oos Afrika Buffel Verse 2 tot 3 Jaar R35 000 elk – Oos Kaap

 

Vir enige navrae kan u my kontak

Danny Shone

072 083 4018

Proud member of WRSA

Danny

 

Ad Reference ID: 355b374f4266cb5

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.