Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Leswale Game Lodge Kimberley – Jag Pryse

  • Listed: June 5, 2018 10:20 pm
  • Expires: This ad has expired
Leswale-game-lodge-Kimberley

Description

Leswale Game Lodge Kimberley

JAG PRYSE EN AANBIEDINGS

Hiermee bied ons julle n unieke jag geleentheid aan… Basies eerste keer wat oopgestel word vir jag.

Pryse van Bokke/wild:

Springbokke :  gewoon  ram  R  1,000.00     0-12″

Springbokke :  gewoon Ooi  R  900.00

Springbokke :  swart  R  2,000.00

Springbokke :  koper  R  3,500.00

Springbokke :  wit  R  4,000.00

Blesbokke :  Ooi  R  2,000.00

Steenbok :  Ram  R  1,500.00

Elande :  Koeie  R  37.50/kg

Waterbokke :  Bul  R12,500.00

Waterbokke :  Koei  R  5,000.00

Rooibokke :  Ram  R  1,600.00 0-18″

Rooibokke :  Ooi  R  1,500.00

Nyala :  Bul  R  9,950.00

Tsesebi :  Bul  R15,000.00

SWBees :  R  3,200.00

BWBees :  R  4,500.00

Rooi Hbees :  Koeie  R  4,000.00 0-22”

Rooi Hbees :  Bulle
R  4,500.00 0-22″
R  6,000.00 22″+

 

Jag en Verblyf :

Ma-Do                 R400/pp jagter en nie jagter
Vr-So                   R550/pp jagter en nie jagter

PH en Jagbakkie met afslag:           R500/groep/dag

Pryse van diere gekwoteer vir SA kliente.

Koelkamer beskikbaar.

Afslag van dier ingesluit… Caping op aanvraag(koste per dier sal verskaf word)

Verblyf :

Daar is :  3 x  Dubbelbed kamers

1 x Dubbelbed kamer

1 x Dubbelbed en 2 enkelbeddens kamer

7 x Enkelbed Ramkamp

Dubbelbed kamers het A/C, Ketel en yskaste in.

Ramkamp Yskas, Ketel

Kontant kroeg met DSTV. Braaipplek… hout, eetgerei ens moet gereël word.

Etes word verskaf op aanvraag: Ontbyt R90, Middagete R110, Aandete R150

Deposito’s sal betaalbaar wees om bespreking te bevestig.

 

Besprekings word gedoen by :

Olivier Dippenaar   :   082 508 4324 of per epos : oli4dippenaar@gmail.com  / oli4dippenaar@yahoo.com

Mandie Dippenaar  :  082 859 0742
Nolene Dippenaar   :  074 765 8977 of per epos : nolene.streicher@gmail.com

 

 

Leswale-game-lodge-Kimberley

 

Leswale game lodge

 

E&OE

 

 

Ad Reference ID: 8965b16ec7517802

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.