Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Mak Duiker Ooi te Koop – Mpumalanga

  • Listed: December 19, 2019 1:01 pm
  • Expires: This ad has expired
Duiker Ooi te koop
Mak Duiker Ooi te Koop - Mpumalanga - Image 1

Description

18 Des 2019: Mak Duiker Ooi te Koop – Mpumalanga

 

1 x 2 Maande oue Duiker Ooitjie te koop @ R 4 000.

Sy is huismak, mens mak en hondmak. Met die bottel groot gemaak vanaf 1 week oud.

Nog nooit buite geslaap nie maar loop heeldag buite rond en eet en wei sterk.

 

Sy is dadelik beskikbaar. Vir enige belangstelling of navrae, kan u my kontak.

Ons is tusssen Ermelo en Amersfoort, Mpumalanga.

 

Baie dankie

 

Stella Hoffmann

076 791 7130

 

Ad Reference ID: 7625dfb62c6070f6

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.