Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Nooitgedacht Wild – Jag Pryse 2018

  • Listed: November 8, 2018 8:11 am
  • Expires: 407 days, 4 hours

Description

Nooitgedacht Wild – Jag Pryse 2018

Ons is gelee so 15min buite Wellington hier in die Weskaap.
Ons het heelwat spesies beskikbaar en het ook verblyf beskikbaar op die plaas self.
Die verblyf beloop R 1000.00pp wat deel MAW (jy betaal R 1000.00 en jou vrou en kinders slaap verniet).
Ons spesies en hulle pryse is soos volg:
Blouwildebees – R 5500.00
Swartwildebees – R 4500.00
Gouewildebees – R 35 000.00
Gemsbok – R 7000.00
Springbuck – R 2000.00
Bontebok – R 11000.00
Eland – Groot Bulle – R 15 000.00
           – Jonger bulle – R 10500.00
Springbok slam (swart, wit, kopper, gewoon) – R 25 000.00
Takbok – R 6500.00
Rooihartebees – R 6500.00
Sable – P.O.R
Buffalo – P.O.R
Quagga – P.O.R
Kameelperd – P.O.R
Dagfooi is R 1500.00 en sluit in:
  • Jagvoertuig
  • Slag van bokke
  • Koelkamer gebruik
  • Ligte middagete
  • Koffie en tee
  • PH
Latweet of jy belangstel die oop naweke is maar min.
Groete NGW

 

Vriendelike Groete/ Kind Regards

Nooitgedaght Wild

Jan-Ellis Olivier 073 442 4896
Bester Olivier 083 581 5313
Nooitgedacht Wild Jag Pryse 2018
E&OE
Ad Reference ID: 1095b2358919051d

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.