Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

R0

Opsoek na Blesbokke – Delmas

  • Listed: June 8, 2020 2:26 pm
  • Expires: This ad has expired

Description

08 June 2020: Opsoek na Blesbokke – Delmas

 

Ek is opsoek na 1x Blesbok Rammetjie en 2x Blesbok Ooitjies.

Indien iemand my kan help sal ek dit opreg waardeer. Ons is in die Delmas omgewing.

U kan my gerus kontak as u kan help.

 

Baie dankie

Nancy Thompson

079 897 4291

Opsoek na Blesbokke

Opsoek na Blesbokke

Ad Reference ID: 1935ede2e88378d9

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.