Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Opsoek na Mak Diere – Musina

  • Listed: August 27, 2019 10:31 am
  • Expires: 8 days, 8 hours

Description

27 Augustus 2019: Opsoek na Mak Diere – Musina

 

Opsoek na die Volgende mak (Bottel) Diere wat ek self kan grootmaak.

Renoster

Steenbok

Swart Rooibok

Kameelperd

Meerkat Wyfie

 

As enige iemand my kan help met die bostaande diere, kan u my gerus kontak.

Ek is in die Musina omgewing.

 

Baie Dankie

Theuns Grobler

060 990 0061

mArCo

 

 

Ad Reference ID: 6575d650a569519e

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.