Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

R0

Opsoek na Mak Klein Wild – Umhlanga / KZN

  • Listed: May 25, 2020 6:06 am
  • Expires: This ad has expired

Description

25 Mei 2020: Opsoek na Mak Klein Wild – Umhlanga / KZN

 

Ons is opsoek na Bottel of Mens Mak Klein Wild bv. Blou Duikers, Rooi Duikers, Kaap Grysbok, Sharpe’s Grysbok of Steenbok.

Ons is gelee in Umhlanga, KZN. Beskikbaarheid en pryse sal opreg waardeer word.

Is bereid om self te gaan laai in n radius van ±300 Km

U kan my kontak.

 

Baie dankie

Gavin Meyer

082 301 5338

Gesoek - Mak Wild

Ad Reference ID: 7095ecbb606e072b

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.