Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Opsoek na n Bottel Baba – Virginia

  • Listed: August 14, 2019 12:42 pm
  • Expires: 40 days, 12 hours

Description

14 Augustus 2019: Opsoek na n Bottel Baba – Virginia

 

Ek is opsoek na enige 2 x Klein Steenbokkies, Duikers of Springbokkies wat ek self kan grootmaak.

Ek is in die Vrystaat, Virginia omgewing.

As enige iemand my kan help sal ek dit waardeer.

Pryse en beskikbaarheid kan u my kontak.

 

Dankie

 

Derick Claassen

079 537 8855

 

Young-Springbuck-just-captured

 

Ad Reference ID: 6685d5401b433117

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.