Welcome, visitor! [ Register | LoginRSS Feed

 

 

Ruigerdraai Boog Jag en Geweer Jag Polokwane

  • Listed: November 8, 2018 8:20 pm
  • Expires: 411 days, 5 hours
Ruigerdraai-boog-jag-geweer-jag-Polokwane

Description

Ruigerdraai Boog Jag en Geweer Jag Polokwane

Jag Kalender

1 Mei tot 31 Augustus 2018

 

Vir Besprekings kontak Danie: 083 629 9512

Of  Lynette :084 700 1074

Epos : danieventer@polka.co.za

Ruigerdraai is 40km Noord van Polokwane geleë.

 

Akkommodasie Beskikbaar

Selfsorg eenhede

Jagters kamp :

 

Die kamp het n kombuis wat ten volle toegerus is met alles wat benodig is, asook n vrieskas en yskas.

Benodighede wat u self moet bring is u eie kos, speserye en u eie drinkgoed.  EIE HANDOEKE

n Groot braai area met swembad is daar vir die gemak van u.

Daar is in 2-5 beddens in elke kamer, en ook 3 badkamers.

 

Jagters                                      R450 pp per dag

Nie Jagters                              R350 pp per dag

Laerskool en Voorskool       R300 (indien nie Jag)

Minimum van 2 Nagte per Bespreeking

Pryse is BTW uitgesluit   

 

50% Deposito van verblyf sal met bevestiging van

Bespreking Betaal wees

Bank Besonderhede:  Jacobus Daniel Venter Familie Trust

Nedbank    Rek nr:          1468 135 112

Tak Kode:      146 805

Ingesluit in die bogenoemde tariewe

  • Redelike hoeveelhede vuurmaak hout
  • Koelkamer en Slag fasiliteite
  • Voltydse dienste van n gids
  • Optel en vervoer na slag teriewe van gejagte diere
  • Slag en voorbereiding van gejagte diere (boude & blaaie)
  • Gebruik van skietbaan vir inskiet van geweere
  • Permitte van die vervoer van vleis van gejagte diere

 

Uitgesluit van die bogenoemde tariewe

  • Slag van Trofee is Jagter se eie verantwoordelikheid

Huishulp is beskikbaar teen R200 per dag ( Reël asb vooraf )

   

 

Jag Pryslys

Spesies Beskikbaar Vroulik Manlik Trofee Prys
Rooibokke JA R1,200 R1,500 R2,000 (21”-)
Vlakvarke JA R800 R800 R1,200 (6”)
Koedoes JA R3800 R8000 R12 000 (48”-)
Njalas JA R10 000 R10 000 R30 000
Bosvark SKAARS R1,500 R1,500 R2000 (5”-)
Eland JA Nie beskukbaar R10,900 R15,000 (33”-)
Waterbokke JA R3,500 R7,500 R10,000(24”-)
BW Beeste JA R4,000 R4,500 R5000 (25”-)
Duiker JA R2,000 R2,000 (3”-)
Steenbok JA R2,500 R2,700 (3”-)
Blesbok JA R2,500 R2,500 (18”-)
Jakkels JA R500 R500
Aap JA R200 R200

Pryse is BTW uitgesluit   

Skiet 3 Rooibok ooie en kry die 4de een halfprys

 

Reëls

  • Betaling streng kontant tensy reëlings vooraf getref
  • Geen troeteldiere word toegelaat
  • Geen Jag word op Sondae toegelaat nie.
  • Alle Jagters moet inskiet voor in die veld toegelaat word.
  • Jag word slegs te voet toegelaat (word nie van bakkie af geskiet nie)
  • Geen jag word in die aand toegelaat nie.
  • Jagters moet ten alle tye in die veld deur n Gids vergesel word.
  • Geen DRANK word in die veld toegelaat nie.
  • Moet ASB geen drank aan die Gidse voorsien nie.
  • Alhoewel die gids behulpsaam is aan die jagter met die slag ,die groote ens. van die wild, sal die jater vrantwoordelik bly ten opsigte
  • Gekweste dier ten volle betaal word , indien bloed been of vel gevind word.
  • Wees asb versigtig indien teen lyndraad gejag word. Wild wat tydens so jag deurbreek sal ten volle betaal word.
  • Geen Kaliber kleiner as .270 word toegelaat nie.
  • Hout word voorsien Matige gebruik
  • Slag is by die prys ingesluit maar moet deur jagter se toesig wees.
  • As wild waarna geskiet was, en as mis beskou was en so ook later in veld opgetel word sal die jagter in kennis gestel word.
  • As daar op afloop van die gejagte diere se karkas in die veld opgetel word, word daar n fooi van 50% gehef op die prys van die wild waar na geskiet was.

 

Ruigerdraai-boog-jag-geweer-jag-PolokwaneRuigerdraai Boog Jag en Geweer Jag Polokwane

 

E&OE

Ad Reference ID: 5625b16d2dc970c0

No Tags

  

To inquire about this ad listing, complete the form below to send a message to the ad poster.