Steenbokke te koop 2019 – Steenbuck for sale 2019
- ZAR Price: Differ per animal
- City: Thabazimbi, Limpopo
- Country: South Africa
- Listed: January 1, 2019 8:15 am
- Expires: 313 days, 18 hours
Description
Steenbokke te koop 2019 – Steenbuck for sale 2019:
Indien u belangstel om enige wild via ons netwerk te bemark, kontak ons gerus enige tyd.
Please feel free to contact us in advance if you want to buy or sell animals via our network.
Marco Claassens
(074) 766 8497
The Wildlife Team – South Africa
—————————————
Ons soek mak Steenbok Rammetjies en Ooitjies as julle iets het laatweet ons asb.
2 Steenbokke te koop is standaard gebondel as ‘n familie. As julle net ‘n Rammetjie of Ooitjie soek, laat weet ons asb.
From time to time we have few of these families available. If you need only one steenbuck, say a ram or ewe, let us know and we can arrange this for you. Standard selling of steenbuck is as 2 animals.
SOLD: Volgende Steenbokke beskikbaar, 4 x paartjies van 1/1 @ R 6 000 per paartjie – Potchefstroom
Steenbok en Duiker Pare beskikbaar op Bestelling. Vrystaat, Noord Kaap. Kontak my direk vir n bestelling.
Sold: 1 x Steenbok Rammetjie te koop – Vryburg
Sold: 1 x Steenbok Ooitjie te koop – Vryburg.
Sold: 1 x Steenbok Rammetjie te koop – Vryburg
—–Animals below this line NOT AVAILABLE ANYMORE – pre-2016:
FEB. 2016 – All previous prices removed.
Sold: Steenbok Pakkie te koop
Sold: 1 x Steenbok rammetjie en 1 x Steenbok ooitjie te koop, (Please contact us) – Limpopo.
—
Sold: 2 x Steenbok ooitjies te koop, sold stuk excl btw plus 3 % – (Kontant) Noord Wes.
—
Sold: Steenbokkies te koop – (Parys).
Sold: 1 x Steenbok ooitjie te koop 2 maande oud (Nog op die bottel) – Gelaai Vryburg. (Video beskikbaar).
6 x Wit Steenbokke beskikbaar – Ons wag nog vir die fotos van die boer af as hy weer op die plaas kom.
Die fotos hier onder is van ‘n wit steenbokkie wat laas jaar vir ons aangebied was – en nie van nou se bokkies nie.
—
We don’t have any black steenbuck yet, please contact us if you do have any available for us – thanks. (Or if you would like to be notified if we find some black steenbuck).
Hierdie is ‘n foto van ‘n swart steenbok, maar hy was gejag.
—
Indien julle wit steenbokke of swart steenbokke het om te verkoop, kontak ons gerus.
Dankie,
Marco Claassens – (074) 766 8497
The Wildlife Team – South Africa
—–Below Pre-2015—–
Male and female steenbuck for sale as a breeding family / breeding pair(steen buck ram and ewe).
Camp Tame –
Sold: 10 Steenbokke beskikbaar – 10 Steenbuck available – Thabazimbi (Eat lucerne and game pellets. Currently in 1 ha camps). Crates are available.
Thanks,
The Steenbuck sales team
Please contact us – supply your name, telephone number and area.
….